Aangrypende verhale deur gevestigde en nuwe Afrikaanse skrywers. 'n Kreatiewe, eerlike en roerende weergawe van onlangse Suid-Afirkaanse geskiedenis.
Sagteband, 184 bladsye